| Modulekode | MWN 420 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Oplos van stelsels lineêre algebraïese vergelykings. Gebruik van beide iteratiewe en direkte metodes word behandel. Oplossings word toegepas op klein- en grootskaalse stelsels. Oplossing van stelsels nie-lineêre vergelykings. Eiewaardeprobleme. Numeriese benaderingstrategieë. Numeriese integrasie en differensiasie. Numeriese oplossing van beginwaardeprobleme vir gewone differesiaalvergelykings, randwaardeprobleme vir gewone differensiaalvergelykings en parsiële differenisiaalvergelykings. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 1 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Meganiese en Lugvaartkundige I |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App